E-posadres vir besprekings:      oordbesprekings.dwarswegstrand@axxess.co.za

Drie – slaapkamerhuis

Drie – slaapkamerhuis met motorhuis

Elke huis bevat een dubbelbed, vier enkelbeddens en een kajuitbed. Vier van die huise het ook ’n motorhuis.

Verder is elke huis toegerus met twee badkamers: een met ’n bad en ’n toilet, een met ’n stort en ’n toilet. In die kombuis is ’n mikrogolf, broodrooster, yskas, vierplaatstoof en oond, asook eet- en kookgerei.

Elke huis het ’n televisie met DStv en SABC-kanale.  Braaidromme is beskikbaar, maar bring asseblief u eie braairooster.

(Inligting uit die Dwarswegstrand-brosjure)