Vanaf George

Neem die N2 van George na Mosselbaai.

Ry vir 17,5 kilometer en draai links op die R102 (Glentana).

Draai links na Glentana

Ry verby Glentana en Outeniquastrand en draai links na Dwarswegstrand.

Afdraai na Dwarswegstrand

Vanaf Mosselbaai

Neem N2 vanaf Mosselbaai na George .

Draai links af by by Groot Brakrivier afrit van die N2.



Draai links af na Groot - Brakrivier

Draai regs en ry na R102, onder N1 se oorbrug deur .

Draai links en volg die pad na George by T aansluiting

Draai regs by Glentana afdraai

Dwarsweg afdraai