‘n Komitee het ‘n inligtingstuk (Dwarswegstrand-Helpmekaar) opgestel word wat in noodgevalle van waarde kan wees.


Dié inligtingstuk bevat o.a. persoonlike inligting, inligting oor mediese hulpfonds en kontakpersone, asook inligting vir noodgevalle.  Daar word ook wenke gegee oor waar die stuk opgeplak kan word, asook oor noodnommers.  Gebruik daarvan is heeltemal vrywillig.

As jy die dokument wil aflaai, klik op die Helpmekaar-skakel hieronder:

 

Helpmekaar

 

WENK:  ‘n PDF-dokument sal oopmaak.  Beweeg die muis tot onder op die skerm vir ‘n kieslys:  jy kan o.a. kies om die dokument te stoor of te druk.

Die dokument sal slegs oopmaak as ‘n PDF-leser op jou rekenaar installeer is.  Een wat maklik installeer en goed werk is http://blog.kowalczyk.info/software/sumatrapdf/download-free-pdf-viewer.html