Die Oue en die Nuwe

Soos voorheen gemeld, is 8 vakansiehuise te huur in 1973 opgerig.  Vir meer inligting hieroor, klik op dié skakel:   http://dwarswegstrand.co.za/geskiedenis/1959-1988/1973-vakansiehuise

Vanaf 2017 is die huise opgradeer en vernuwe.  Sommige is verdeel in kleiner eenhede en aandag is gegee aan die die décor en fasiliteite.

Vir meer inligting hieroor, klik hier op EENHEDE TE HUUR.