Op 2 Oktober 2009 is ‘n gedenkteken onthul om hulde te bring aan HC Botha en ook om die 50ste bestaansjaar van die oord te herdenk.

Boodskap deur dr. Leon Truter, Voorsitter van die Direksie

Ellen Truter en Marida van der Merwe, HC Botha se dogters, onthul die gedenkteken

Ellen Truter, Marida van der Merwe en Raadsdame Marie Ferreira, burgemeester van Mosselbaai

Die gedenkteken met die see in die agtergrond

'n Naderskoot van die gedenkteken

Die sonwyser is ontwerp en gemaak deur Malcolm Barnfield van Sundials.

Terug na bo

Meer oor die gedenkteken

 

Dis die moeite werd om Malcolm Barnfield se webtuiste by www.sundials.co.za te besoek.