Foto’s Suzanne Scheuder en Maritjie Kotze

Bothastrand met Dwarswegstrand in die agtergrond (1971)

Ingang na Dwarswegstrand. (1971)

Van Zylskraal begin van 1971

Hier is darm 'n see .

Maritjie Kotze 1971

Huisie alleen

Van die bestaande huise in 1971

Die 19de huis (VanZylskraal )   is in 1971 gebou.  Die werkery  is tipies van hoe die eerste inwoners self geswoeg het.

Agterplaas

Willie Kotzé en Piet Schreuder

Gras word geplant