Tussen Januarie en September 1973 word 8 vakansiehuise deur PJ van Pletzen opgerig teen ‘n koste van R3200.00 elk.

(Inligting uit Rachael Olivier se notas.)

Van die eerste vakansiehuise ( Foto's : Kantoor )


MEER INLIGTING: Akkommodasie beskikbaar-album.