Om saam te gesels:

Gebruik die vorm hieronder:     🙄 Hierdie kontakvorm (en webtuiste) kan NIE gebruik word om navrae te doen oor akkommodasie nie.    

8 Comments for this entry

  • Roche says:

    Dit wil voorkom asof dit die potensiaal het om heel gebruikersvriendelik te wees.

  • ErnstHorn says:

    Ek stem saam. Ek weet nie hoe die eerste blog gelyk het nie, maar hierdie een werk goed vir my.

  • Ollie says:

    Estelle Oliver

    October 27th 2010 at 15.39pm

    Frank and Basil, A job well done, and it can only go from strength to strength. I’ll be watching more often in future.

  • admin says:

    Ons betuig innige simpatie met die Pienaar-gesin (van Kersboom-faam) met Jan se heengaan.

    Webmeesters

  • Annelise says:

    Wou maar net vir almal wat dwarsdeur die jaar op Dwarswegstand bly DANKIE sê vir hulle ondersteuning en vriendelikheid met Jan se beroerte. Dis so lekker om om die blok te loop en elke persoon groet en vra hoe dit gaan. Dan praat ek nie eens van Pa Jan se afsterwe Ou Jaar en ag sommer al die dinge wat gebeur het nie. Dit maak dit LEKKER om huis toe te gaan.

  • Jeanie says:

    Not sure if this is the right forum for this?

    Congrats!!! to Uncle Frank and Lea for going “green”. Hehe!
    soon you fellow bloggers will know what I mean!
    Mother Earth is grateful!
    I’m sure soon others will follow suite.

  • admin says:

    Die webtuiste was ‘n paar dae nie in goeie werkende orde nie en weens vakansiedruk kon die Webmeesteers nie die saak regstel nie. Dankie aan Bennie en Chrisjan Botha (Bover Technologies) wat die probleme opgelos het.

    Webmeesters

  • Mary says:

    Happy new year to all my fellow dwarsweg strand neighbours, I hope that you all had a blessed season, may the new year bring us all Happiness and prayers answered

Leave a Reply