In 1977 het twee olietenkskepe (nogal susterskepe), die Venpet en die Venoil, op see in mekaar vasgeloop.  Dwarswegstrand het ook nie die gevolglike oliebesoedeling misgeloop nie en al die inwoners het met grawe en ander implemente ingespring om die strand skoon te maak.

Die Venoil

Olieskoonmaak (Foto verskaf deur Hennie Gouws)