Dwarswegstrand en omgewing (Foto : Edwin Brookes )

Van die oudste lugfoto's ( Foto : Suzanne Schreuder )

Lugfoto oord ( Foto : Jaco Visser )

Lugfoto van die oostekant ( Foto : Jaco Visser )

Lugfoto

Foto : Kobie Meyer

Foto : Kobie Meyer

Dank aan Mossie Mostert vir hierdie bydrae.  In sy eie woorde:

Ek het self (jy kan my voet op een van die foto’s sien) hierdie ses foto’s teen die einde 1997 of vroeg 1998 vanuit ‘n mikro-ligte vliegtuig geneem.    Ons het vanaf Oudtshoorn oor die Outeniquas gevlieg, die foto’s bo ons strand geneem en op George se lughawe gaan land.   Wonder of mense weet hoe mooi en netjies ons strand uit die lug vertoon!