Leave a Reply

Previous Post
«
x
In Julie 2012, vier jaar na die webtuiste begin het, het ons 'n program in werking gestel wat boekhou van die aantal besoekers en lande vanwaar hulle kom. Ons is trots om aan te kondig dat die besoekerstal na amper twee jaar staan op: 25285
x
Net vier jaar gelede het ons twee webmeesters dit gaan vier dat ons toe 400 besoekers gehad het. Nou, in November 2014, staan die getal op meer as 32 000 trefslae uit omtrent 60 lande. Nog 'n statistiek vir ons besoekers is dat die webmeesters saam amper 150 jaar oud is!